Amelia G.
Ek het n baie lang storie. Moes op 3 Julie in Johannesburg wees. 250km met motor tot in Bloemfontein. 4 ure met bussie tot in Johannesburg. 4 Junie weer terug die hele storie van voor af. My kniee was ongelooflik seer. Het gesukkel om op te staan. Regtig baie ongemaklik. Fast forward tot vandag 25 Junie. Is nou weer in Johannesburg. Het weer die hele ritueel van bestuur en busry deurgegaan.... En my kniee is ongelooflik beter. Omtrent glad nie meer styf of seer. Ek is baie tevrede. Sal beslis aa...